Zum Hauptinhalt springen
Umbreit Logo

Amper Frans

Cover von Amper Frans

eBook - ¿n Lewe van fanfare en faux pas

Vuuren, Louis Jansen van

JONATHAN BALL

10.49

(inklusive MwSt.)

Verfügbarkeit: Lieferbar

Zusatztext

Toe hy jare gelede vir die eerste keer in Parys aankom, sou die kunstenaar Louis Jansen Van Vuuren nooit kon dink dat hy eendag n château in die Franse platteland sou besit nie.In Amper Frans vertel hy hoe hy die plaaslike tradisies en kultuur die afgelope 21 jaar ontdek her daar is stories oor statige hertoginne en neusoptrekkerige kelners, die berugte Franse burokrasie en dan ook sy talle faux pas in die Fanse taal.Om die vervalle Château de la Creuzette saam met sy lewensmaat, Hardy Olivier, in n boetiekhotel te omskep het groot Geduld en uithouvermoë geverg. Talle lesse is op die harder manier geleer, soos dat vier verwarmers nie genoeg s om n hele château to verhit nie Louis verklap ook iets van hul gaste se kaskenades en van hul eie reise soos hulle die land platry agter vlooimarkte en avontuur aan. Die boek is n moet vir alle Frankofiele.

Weitere Details

Erschienen: 12.10.2020

Umfang: 256 S., 5.70 MB

Sprache: AFR

ISBN/EAN: 9781776190478

Umbreit-Nr.: 9150125

Der Umbreit-Newsletter

Jetzt anmelden und immer über Angebote, Neuigkeiten und Aktionen informiert bleiben.