Jan Smuts
eBook - Afrikaner sonder grense
€10.49
(inklusive MwSt.)
Verfügbarkeit: Lieferbar
Zusatztext
Jan Christiaan Smuts was 'n soldaat, staatsman, intellektueel en een van Suid-Afrika se grootste leiers. Tog word daar vandag min oor hom gepraat of geskryf, al beleef ons tans skynbaar 'n leierskapsvakuum. In Afrikaner sonder grense voer Richard Steyn aan dat ons hierdie indrukwekkende kryger-staatsman se lewe en denke moet herbesoek, omdat daar soveel te leer is uit sy merkwaardige prestasies. Die hoogs leesbare verslag ondersoek onder meer Smuts se rol as politieke leier, as adviseur van wêreldleiers, sy spirituele en intellektuele lewe en sy verhoudings met vroue. Sy unieke bydraes op verskeidenheid ander terreine, insluitend botanie, bewaring en filosofie, word ook bespreek.
Weitere Details
Erschienen: 10.02.2017
Umfang: 304 S., 4.52 MB
Sprache: AFR
ISBN/EAN: 9781868427437
Umbreit-Nr.: 9141586
